| 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 | |
|
In Die Begin [GÉNESIS] GEN Die Uittog [EXODUS] EXO Die Leviete [LEVÍTIKUS] LEV Die Getalle [NÚMERI] NUM Die Bevele [DEUTERONÓMIUM] DEUT Die Boekrol JeHôWshua (JOS) Die Boekrol van die Rigters (RIG) Die Eerste Boekrol van ShemuEl (1SAM) Die Tweede Boekrol van ShemuEl (2SAM) Die Eerste Boekrol van die Konings (1KON) Die Tweede Boekrol van die Konings (2KON) Die Eerste Boekrol van die Kronieke (1KRO) Die Tweede Boekrol van die Kronieke (2KRO) Die Eerste Boekrol van die Makkabeërs (1MAK) Die Tweede Boekrol van die Makkabeërs (2MAK) Die Boekrol van die Opregte (OPR) Boekrol van die Psalms (PS) Die Spreuke van Salomo (SPR) Die Boekrol Genoem Prediker (PRE) Die Hooglied van Salomo (HOO) Die Boekrol van WYSHEID van Salomo (WvS) Odes van Salomo (OvS) Die WYSHEID van JeHôWshua ben Sirah (WvJ) Die Boekrol van Rut (RUT) Die Boekrol van Judit (JDT) Die Boekrol Ester (EST) Die Boekrol Tobias (TOB) Die Boekrol Job (JOB) Die Boekrol van Henog (HEN) Die Openbaring van Henog (OvH) Die Profeet JôWEl (JOE) Die Profeet Jona (JON) Die Profeet Amos (AMO) Die Profeet Hoséa (HOS) Die Profeet Miga (MIG) Die Profeet JeshaJaH (JES) Die Profeet Nahum (NAH) Die Profeet Habakuk (HAB) Die Profeet TsefánJaH (SEF) Die Profeet JirmeJaH (JER) Die Klaagliedere van JirmeJaH (KLAAG) Die Profesie van Barug (BAR) Die Profeet JeségiEl (ESEG) Die Profeet DaniEl (DAN) Die Eerste Boekrol van Ezra (1EZRA) Die Tweede Boekrol van Ezra (2EZRA) Die Boekrol Ezra (ESRA) Die Profeet ObadJaH (OBA) Die Profeet Haggai (HAG) Die Profeet ZekarJaH (SAG) Die Boekrol NegemJaH (NEH) Die Profeet Maleagi (MAL) Die Boodskap van Jakobus (BvJ) Die Boodskap van Thomas (THO) Die Boodskap van Lukas (LUK) Die Boodskap van MattithJaHûW (MATT) Die Boodskap van Markus (MAR) Die Boodskap van JeHôWganan (JOH) Die Boodskap van Petrus (PET) Die Boodskap van Nikodémus Deel 1 (1NIK) DIE Boodskap van Nikodémus Deel 2 (2NIK) Die Handelinge van die Apostels deur Lukas beskryf (HAN) Die Sendbriewe van Abgarus en JaHWèshua (ABG) Die Brief aan die Hebreërs (HEB) Die Brief van Jakobus aan die verstrooide JisraEliete (JAK) Die Eerste Brief van die Apostel Petrus aan die verstrooide JisraEliete (1PET) Die Tweede Brief van die Apostel Petrus aan die verstrooide JisraEliete (2PET) Die Eerste Brief van die Apostel JeHôWganan (1JOH) Die Tweede Brief van die Apostel JeHôWganan (2JOH) Die Brief van Judas aan die Apartes (JUD) Die Derde Brief van die Apostel JeHôWganan (3JOH) Die Openbaring van Petrus (OvP) Die Openbaring van JaHWèshua deur JeHôWganan (OPE) Website Builder |
Verdeling van die werk. EXO 31:1 : VERDER het JaHWeH met Moshè gespreek en gesê: EXO 31:2 : Kyk, Ek het BesalEl die seun van Uri, die seun van Hur, van die stam van JeHûWdah, by sy naam geroep; EXO 31:3 : en Ek het hom vervul met die Gees van Elohim, met Wysheid en Verstand en Kennis om te werk, EXO 31:4 : om kunstige planne uit te dink, om dit uit te voer in goud en silwer en koper, EXO 31:5 : en deur snywerk in stene wat ingelê moet word, en deur houtsnywerk; om werksaam te wees in allerhande werk. EXO 31:6 : En kyk, Ek het hom Ohóliab bygegee, die seun van Ahísamag, van die stam van Dan. En in die hart van elkeen wat kunsvaardig is, het Ek Wysheid gegee, dat hulle alles wat Ek jou beveel het, kan maak: EXO 31:7 : die Tent van Samekoms en die Ark van die Getuienis en die Versoendeksel wat daarop moet wees, en alles wat behoort by die tent, EXO 31:8 : en die tafel met sy gereedskap en die suiwer kandelaar met al haar gereedskap en die altaar vir soet geur; EXO 31:9 : ook die altaar vir die brandoffer met al sy gereedskap en die waskom met sy voetstuk EXO 31:10 : en die kunstige klere en die klere van die Apartheid van Aäron die priester en die klere van sy seuns, om die priesteramp te bedien; EXO 31:11 : ook die salfolie en die reukwerk van speserye vir die Apartheid net soos Ek jou beveel het, moet hulle haar maak. Die Sabbat 'n ewige Verbond. EXO 31:12 : VERDER het JaHWeH met Moshè gespreek en gesê: EXO 31:13 : Spreek jy met die kinders van JisraEl en sê: Julle moet sekerlik My Sabbatte onderhou, want sy is 'n Teken tussen My en julle in julle geslagte, sodat die mense kan weet dat Ek JaHWeH is wat julle apart hou. EXO 31:14 : Onderhou dan die Sabbat, want sy moet vir julle apartgestel wees. Hy wat haar besoedel, moet sekerlik gedood word; want elkeen wat in haar werk verrig, en dié siel, sal haar afsny vanuit haar volksgenote af. EXO 31:15 : Ses dae lank kan werk verrig word, maar op die sewende dag moet dit wees 'n Sabbat van sabbatsonderhouding - Apartheid aan JaHWeH. Elkeen wat op die Sabbatdag werk doen, moet sekerlik gedood word. EXO 31:16 : En die kinders van JisraEl moet die Sabbat gedenk deur die Sabbat te doen in hulle geslagte as 'n ewige Verbond. EXO 31:17 : Tussen My en die kinders van JisraEl is sy vir ewig 'n Teken; want in ses dae het JaHWeH die Hemele en die Aarde gemaak, maar op die sewende dag het Hy gesabbatteer en Hom verkwik. EXO 31:18 : En Hy het aan Moshè, toe Hy geëindig het om met hom te spreek op die berg Sinai, die twee tafels van die Getuienis gegee, tafels van klip, beskrywe met die Vinger van Elohim. [Lukas 11:20] This website was powered by Ewisoft Website Builder. |
| Inhoud | Disclaimer / Vrywaring |