1   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13   14   15   16   17   18   19
In Die Begin [GÉNESIS] GEN
Die Uittog [EXODUS] EXO
Die Leviete [LEVÍTIKUS] LEV
Die Getalle [NÚMERI] NUM
Die Bevele [DEUTERONÓMIUM] DEUT
Die Boekrol JeHôWshua (JOS)
Die Boekrol van die Rigters (RIG)
Die Eerste Boekrol van ShemuEl (1SAM)
Die Tweede Boekrol van ShemuEl (2SAM)
Die Eerste Boekrol van die Konings (1KON)
Die Tweede Boekrol van die Konings (2KON)
Die Eerste Boekrol van die Kronieke (1KRO)
Die Tweede Boekrol van die Kronieke (2KRO)
Die Eerste Boekrol van die Makkabeërs (1MAK)
Die Tweede Boekrol van die Makkabeërs (2MAK)
Die Boekrol van die Opregte (OPR)
Boekrol van die Psalms (PS)
Die Spreuke van Salomo (SPR)
Die Boekrol Genoem Prediker (PRE)
Die Hooglied van Salomo (HOO)
Die Boekrol van WYSHEID van Salomo (WvS)
Odes van Salomo (OVS)
Die WYSHEID van JeHôWshua ben Sirah (WvJ)
Die Boekrol van Rut (RUT)
Die Boekrol van Judit (JDT)
Die Boekrol Ester (EST)
Die Boekrol Tobias (TOB)
Die Boekrol Job (JOB)
Die Boekrol van Henog (HEN)
Die Openbaring van Henog (OvH)
Die Profeet JôWEl (JOE)
Die Profeet Jona (JON)
Die Profeet Amos (AMO)
Die Profeet Hoséa (HOS)
Die Profeet Miga (MIG)
Die Profeet JeshaJaH (JES)
Die Profeet Nahum (NAH)
Die Profeet Habakuk (HAB)
Die Profeet TsefánJaH (SEF)
Die Profeet JirmeJaH (JER)
Die Klaagliedere van JirmeJaH (KLAAG)
Die Profesie van Barug (BAR)
Die Profeet JeségiEl (ESEG)
Die Profeet DaniEl (DAN)
Die Eerste Boekrol van Ezra (1EZRA)
Die Tweede Boekrol van Ezra (2EZRA)
Die Boekrol Ezra (ESRA)
Die Profeet ObadJaH (OBA)
Die Profeet Haggai (HAG)
Die Profeet ZekarJaH (SAG)
Die Boekrol NegemJaH (NEH)
Die Profeet Maleagi (MAL)
Die Boodskap van Jakobus (BvJ)
Die Boodskap van Thomas (THO)
Die Boodskap van Lukas (LUK)
Die Boodskap van MattithJaHûW (MATT)
Die Boodskap van Markus (MAR)
Die Boodskap van JeHôWganan (JOH)
Die Boodskap van Petrus (PET)
Die Boodskap van Nikodémus Deel 1 (1NIK)
DIE Boodskap van Nikodémus Deel 2 (2NIK)
Die Handelinge van die Apostels deur Lukas beskryf (HAN)
Die Sendbriewe van Abgarus en JaHWèshua (ABG)
Die Brief aan die Hebreërs (HEB)
Die Brief van Jakobus aan die verstrooide JisraEliete (JAK)
Die Eerste Brief van die Apostel Petrus aan die verstrooide JisraEliete (1PET)
Die Tweede Brief van die Apostel Petrus aan die verstrooide JisraEliete (2PET)
Die Eerste Brief van die Apostel JeHôWganan (1JOH)
Die Tweede Brief van die Apostel JeHôWganan (2JOH)
Die Brief van Judas aan die Apartes (JUD)
Die Derde Brief van die Apostel JeHôWganan (3JOH)
Die Openbaring van Petrus (OvP)
Die Openbaring van JaHWèshua deur JeHôWganan (OPE)
Website Builder

Die gebed van Salomo om Wysheid.

WVS 9:1 : Elohey van ons Vaders en JaHWeH van Ontferming, wat alles gemaak het deur U Woord, [Openb van Henog 11:40]

WVS 9:2 : en wat deur U Wysheid die adamiet gemaak het, sodat hy sou heers oor die skepsels wat U gevorm het,

WVS 9:3 : en sodat hy die wêreld in Apartheid en regverdigheid sou bestuur, en sou beoordeel met 'n regverdige gees;

WVS 9:4 : gee U my die Wysheid wat op U Troon sit, en wys U my nie af as een van U kinders nie.

WVS 9:5 : Want ek is U dienskneg en die seun van U Diensmaagd, 'n adamiet wat swak is en kort leef, en wat nog swakker is in die kennis van U oordeel en U Gebooie;

WVS 9:6 : omdat selfs as iemand die rassuiwerste is onder die seuns van die Adam, hy tog sonder U Wysheid niks werd geag word.

WVS 9:7 : U het my verkies as U volk se koning en as regter oor U seuns en dogters;

WVS 9:8 : U het my gesê om 'n Huis te bou op die berg van U Apartheid, en 'n altaar in die Stad van U inwoning, as 'n afbeelding van die woontent van Apartheid wat U vanaf die begin voorberei het.

WVS 9:9 : By U is die Wysheid wat U werke ken, wat teenwoordig was toe U die heelal maak, wat weet wat behaaglik is in U Oë, en wat met Reg is volgens U Gebooie. [Spreuke 8:22; 9:9]

WVS 9:10 : Stuur U Haar vanuit die Hemele van Apartheid en stuur U Haar vanaf die Troon van U Glansrykheid, sodat Sy met my kan wees en saamwerk, en ek kan weet wat aan U welgevallig is.

WVS 9:11 : Want Sy weet en begryp alles, en Sy sal my in my werke lei met oorleg en my bewaar in Haar Glansrykheid. [Openbaring van Henog 11:41]

WVS 9:12 : Dan sal my werke aangenaam wees, en ek sal U volk regverdig regeer en die troon van my vader werd wees.

WVS 9:13 : Want watter adamiet kan die Raadsbesluite van Elohim ken? Wie kan bedink wat JaHWeH wil?

WVS 9:14 : Want die gedagtes van die sterflinge is onseker, en ons oorweginge is nie vas nie,

WVS 9:15 : omdat die siel beswaar word deur 'n sterflike liggaam, en die gees wat veel dink, neergedruk word deur die aardse tent.

WVS 9:16 : Ons vermoed maar nouliks die dinge van die Aarde, en met moeite ontdek ons dinge wat voor die hand lê; wie sal dan die dinge van die Hemele kan opspoor?

WVS 9:17 : Wie kan U Wil ken, as U Self nie die Wysheid gee en U Gees van Apartheid van omhoog stuur nie?

WVS 9:18 : Só word die paaie van die adamiete op Aarde reggemaak, en leer hulle wat U behaag, en word hulle gered deur die Wysheid.

This website was powered by Ewisoft Website Builder.

Inhoud Disclaimer / Vrywaring
9
Pablo Software Solutions Datum
OT