| 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 | |
|
In Die Begin [GÉNESIS] GEN Die Uittog [EXODUS] EXO Die Leviete [LEVÍTIKUS] LEV Die Getalle [NÚMERI] NUM Die Bevele [DEUTERONÓMIUM] DEUT Die Boekrol JeHôWshua (JOS) Die Boekrol van die Rigters (RIG) Die Eerste Boekrol van ShemuEl (1SAM) Die Tweede Boekrol van ShemuEl (2SAM) Die Eerste Boekrol van die Konings (1KON) Die Tweede Boekrol van die Konings (2KON) Die Eerste Boekrol van die Kronieke (1KRO) Die Tweede Boekrol van die Kronieke (2KRO) Die Eerste Boekrol van die Makkabeërs (1MAK) Die Tweede Boekrol van die Makkabeërs (2MAK) Die Boekrol van die Opregte (OPR) Boekrol van die Psalms (PS) Die Spreuke van Salomo (SPR) Die Boekrol Genoem Prediker (PRE) Die Hooglied van Salomo (HOO) Die Boekrol van WYSHEID van Salomo (WvS) Odes van Salomo (OVS) Die WYSHEID van JeHôWshua ben Sirah (WvJ) Die Boekrol van Rut (RUT) Die Boekrol van Judit (JDT) Die Boekrol Ester (EST) Die Boekrol Tobias (TOB) Die Boekrol Job (JOB) Die Boekrol van Henog (HEN) Die Openbaring van Henog (OvH) Die Profeet JôWEl (JOE) Die Profeet Jona (JON) Die Profeet Amos (AMO) Die Profeet Hoséa (HOS) Die Profeet Miga (MIG) Die Profeet JeshaJaH (JES) Die Profeet Nahum (NAH) Die Profeet Habakuk (HAB) Die Profeet TsefánJaH (SEF) Die Profeet JirmeJaH (JER) Die Klaagliedere van JirmeJaH (KLAAG) Die Profesie van Barug (BAR) Die Profeet JeségiEl (ESEG) Die Profeet DaniEl (DAN) Die Eerste Boekrol van Ezra (1EZRA) Die Tweede Boekrol van Ezra (2EZRA) Die Boekrol Ezra (ESRA) Die Profeet ObadJaH (OBA) Die Profeet Haggai (HAG) Die Profeet ZekarJaH (SAG) Die Boekrol NegemJaH (NEH) Die Profeet Maleagi (MAL) Die Boodskap van Jakobus (BvJ) Die Boodskap van Thomas (THO) Die Boodskap van Lukas (LUK) Die Boodskap van MattithJaHûW (MATT) Die Boodskap van Markus (MAR) Die Boodskap van JeHôWganan (JOH) Die Boodskap van Petrus (PET) Die Boodskap van Nikodémus Deel 1 (1NIK) DIE Boodskap van Nikodémus Deel 2 (2NIK) Die Handelinge van die Apostels deur Lukas beskryf (HAN) Die Sendbriewe van Abgarus en JaHWèshua (ABG) Die Brief aan die Hebreërs (HEB) Die Brief van Jakobus aan die verstrooide JisraEliete (JAK) Die Eerste Brief van die Apostel Petrus aan die verstrooide JisraEliete (1PET) Die Tweede Brief van die Apostel Petrus aan die verstrooide JisraEliete (2PET) Die Eerste Brief van die Apostel JeHôWganan (1JOH) Die Tweede Brief van die Apostel JeHôWganan (2JOH) Die Brief van Judas aan die Apartes (JUD) Die Derde Brief van die Apostel JeHôWganan (3JOH) Die Openbaring van Petrus (OvP) Die Openbaring van JaHWèshua deur JeHôWganan (OPE) Website Builder |
Salomo vermaan die konings om na Wysheid te strewe. WVS 6:1 : HOOR dan, konings, en gee ag; leer julle, wat die eindes van die Aarde beheers! WVS 6:2 : Luister, julle wat mag besit oor die skares en wat trots is op julle menigtes van volke. WVS 6:3 : Want die mag is aan julle deur JaHWeH gegee, en julle heerskappy deur die Hoogste El, wat julle werke sal ondersoek en julle planne sal navors. WVS 6:4 : Want ofskoon julle die plaasvervangers van Sy Koningskap is, het julle tog nie met Reg geoordeel nie, nie die Wet nagekom nie en nie ooreenkomstig die Wil van Elohim gehandel nie. WVS 6:5 : Skrikwekkend en spoedig sal Hy teen julle optree, omdat oor die owerstes streng geoordeel word. WVS 6:6 : Want die onaansienlike word verontskuldig in ontferming, maar die magtiges word gestraf met Mag. WVS 6:7 : En Hy wat Meester van almal is, sal Sy Aangesig nie verberg nie en geen vrees hê vir grootheid nie; klein en groot het Hy gemaak, en vir almal dra Hy gelyktydig sorg. WVS 6:8 : Maar vir die magtiges wag 'n kragtige ondersoek. WVS 6:9 : Vir julle is dus my woorde, regeerders! Sodat julle Wysheid leer en nie tot val kom nie. WVS 6:10 : Want die wat die Aparthede in Apartheid onderhou, word self apart; en die wat dit geleer het, sal die regte antwoorde vind. WVS 6:11 : Wees julle daarom gretig om my woorde te hoor, begeer daarna, en julle sal leiding ontvang. WVS 6:12 : Wysheid gee Lig en Sy kan nie gedoof word nie. Sy word gemaklik gesien deur die wat Haar liefhet, en Sy word gevind deur wie Haar soek. WVS 6:13 : Sy voorkom die wat na Haar verlang deur self eerste te verskyn. WVS 6:14 : En diegene wat vir Haar vroeg opstaan, sal geen moeite hê nie, want hy sal Haar vind omdat Sy by sy deur sit. WVS 6:15 : Dit is uiters verstandig om oor Haar na te dink; en wie homself ter wille van Haar geen slaap gun nie, is spoedig sonder sorge. [Psalm 132:4] WVS 6:16 : Want Sy gaan rond en soek hulle wat Haar werd is; en Sy vertoon Haar met minsaamheid aan hulle op hulle paaie, en kom hulle selfs tegemoet in elke gedagte. WVS 6:17 : Sy begin as 'n opregte verlange na Tug, en die sorg vir die Tug is liefde; WVS 6:18 : en liefde is om Haar Wet te onderhou; en die navolging van die Wet is 'n waarborg vir onsterflikheid; [Deuteronómium 30:13; Wysheid van Sirah 15:1-3; Spreuke van Salomo 6:20] WVS 6:19 : en onsterflikheid maak dat 'n adamiet naby Elohim is. WVS 6:20 : Die verlange na Wysheid lei daarom na die koningskap. [Openbaring 1:6] WVS 6:21 : As julle behae skep in trone en septers, vorste van die volke, het dan die Wysheid lief, sodat julle kan koning wees in lengte van dae. [2 Ezra 2:43] Die Wysheid kom van Elohim af. WVS 6:22 : EK sal julle meedeel wie die Wysheid is en hoe Sy ontstaan het. Ek sal Haar geheime nie vir julle verborge hou nie, maar Haar spore volg vanaf die begin van Haar ontstaan, en ek sal Haar Kennis aan die lig bring en in geen enkele opsig die Waarheid verbygaan nie. WVS 6:23 : Ek sal nie saamgaan met die naywer wat verteer nie, want die Wysheid woon daarmee nie saam nie. WVS 6:24 : 'n Menigte wyse manne is die redding van die wêreld, en 'n verstandige koning is die welsyn van sy volk. WVS 6:25 : Laat julle daarom lei deur my woorde: hulle sal julle help. This website was powered by Ewisoft Website Builder. |
| Inhoud | Disclaimer / Vrywaring |