Die gesig van die gevalle engele in die plek van straf
Die visioen van die gevalle seuns van die Elohim in die plek van strafgerig
HEN 64:1 : ANDER gedaantes het ek versteek gesien in daardie plek.
HEN 64:2 : Ek het die stem van die Boodskapper hoor sê: Hierdie is die boodskappers wat na die Aarde neergedaal het, om dinge wat verborge was aan die kinders van die adam bekend te maak, en wat daardie kinders van die adam verlei het om oortreding te doen. [Génesis 6:1-5]
This website was powered by Ewisoft Website Builder.