1   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13   14   15   16   17   18   19   20   21   22   23   24   25   26   27   28   29   30   31
In Die Begin [GÉNESIS] GEN
Die Uittog [EXODUS] EXO
Die Leviete [LEVÍTIKUS] LEV
Die Getalle [NÚMERI] NUM
Die Bevele [DEUTERONÓMIUM] DEUT
Die Boekrol JeHôWshua (JOS)
Die Boekrol van die Rigters (RIG)
Die Eerste Boekrol van ShemuEl (1SAM)
Die Tweede Boekrol van ShemuEl (2SAM)
Die Eerste Boekrol van die Konings (1KON)
Die Tweede Boekrol van die Konings (2KON)
Die Eerste Boekrol van die Kronieke (1KRO)
Die Tweede Boekrol van die Kronieke (2KRO)
Die Eerste Boekrol van die Makkabeërs (1MAK)
Die Tweede Boekrol van die Makkabeërs (2MAK)
Die Boekrol van die Opregte (OPR)
Boekrol van die Psalms (PS)
Die Spreuke van Salomo (SPR)
Die Boekrol Genoem Prediker (PRE)
Die Hooglied van Salomo (HOO)
Die Boekrol van WYSHEID van Salomo (WvS)
Odes van Salomo (OVS)
Die WYSHEID van JeHôWshua ben Sirah (WvJ)
Die Boekrol van Rut (RUT)
Die Boekrol van Judit (JDT)
Die Boekrol Ester (EST)
Die Boekrol Tobias (TOB)
Die Boekrol Job (JOB)
Die Boekrol van Henog (HEN)
Die Openbaring van Henog (OvH)
Die Profeet JôWEl (JOE)
Die Profeet Jona (JON)
Die Profeet Amos (AMO)
Die Profeet Hoséa (HOS)
Die Profeet Miga (MIG)
Die Profeet JeshaJaH (JES)
Die Profeet Nahum (NAH)
Die Profeet Habakuk (HAB)
Die Profeet TsefánJaH (SEF)
Die Profeet JirmeJaH (JER)
Die Klaagliedere van JirmeJaH (KLAAG)
Die Profesie van Barug (BAR)
Die Profeet JeségiEl (ESEG)
Die Profeet DaniEl (DAN)
Die Eerste Boekrol van Ezra (1EZRA)
Die Tweede Boekrol van Ezra (2EZRA)
Die Boekrol Ezra (ESRA)
Die Profeet ObadJaH (OBA)
Die Profeet Haggai (HAG)
Die Profeet ZekarJaH (SAG)
Die Boekrol NegemJaH (NEH)
Die Profeet Maleagi (MAL)
Die Boodskap van Jakobus (BvJ)
Die Boodskap van Thomas (THO)
Die Boodskap van Lukas (LUK)
Die Boodskap van MattithJaHûW (MATT)
Die Boodskap van Markus (MAR)
Die Boodskap van JeHôWganan (JOH)
Die Boodskap van Petrus (PET)
Die Boodskap van Nikodémus Deel 1 (1NIK)
DIE Boodskap van Nikodémus Deel 2 (2NIK)
Die Handelinge van die Apostels deur Lukas beskryf (HAN)
Die Sendbriewe van Abgarus en JaHWèshua (ABG)
Die Brief aan die Hebreërs (HEB)
Die Brief van Jakobus aan die verstrooide JisraEliete (JAK)
Die Eerste Brief van die Apostel Petrus aan die verstrooide JisraEliete (1PET)
Die Tweede Brief van die Apostel Petrus aan die verstrooide JisraEliete (2PET)
Die Eerste Brief van die Apostel JeHôWganan (1JOH)
Die Tweede Brief van die Apostel JeHôWganan (2JOH)
Die Brief van Judas aan die Apartes (JUD)
Die Derde Brief van die Apostel JeHôWganan (3JOH)
Die Openbaring van Petrus (OvP)
Die Openbaring van JaHWèshua deur JeHôWganan (OPE)
Website Builder

SPR 28:1 : DIE besoedelde vlug sonder dat daar 'n vervolger is, maar die regverdiges voel hulle veilig soos 'n jong leeu.

SPR 28:2 : Deur die oortreding van die Aarde word haar vorste baie, maar deur 'n verstandige adamiet met Kennis is die Reg duursaam.

SPR 28:3 : 'n Sterk man wat arm is en die armes verdruk, is soos 'n reën wat wegspoel en geen brood bring nie.

SPR 28:4 : Die wat die Wet verlaat, hulle prys die besoedelde; maar die wat die Wet onderhou, word vererg oor hulle.

SPR 28:5 : 'n Besoedelde persoon verstaan die Reg nie, maar die wat JaHWeH soek, verstaan alles.

SPR 28:6 : Die arme wat in sy rasegtheid wandel, is suiwerder as die verbasteringsvoorstaander wat twee paaie wil loop en daarby ryk is.

SPR 28:7 : Wie die Wet bewaar, is 'n verstandige seun; maar hy wat met deurbringers omgaan, steek sy vader in die skande.

SPR 28:8 : Wie sy goed vermeerder deur rente en deur woeker, maak bymekaar vir een wat hom oor die armes sal ontferm.

SPR 28:9 : Wie sy oor wegdraai om nie na die Wet te luister nie, selfs sy gebed is 'n gruwel. [Psalm 141:2; JeshaJaH 1:15]

SPR 28:10 : Wie die opregtes laat verdwaal op 'n besoedelde weg, sal self in sy eie kuil val; maar die rassuiweres sal die suiwere besit.

SPR 28:11 : 'n Ryk man is wys in sy eie oë; maar 'n arme wat verstandig is, ondersoek hom.

SPR 28:12 : As die regverdiges juig, is daar groot sierlikheid; maar as die besoedelde opkom, word die adamiete verberg.

SPR 28:13 : Hy wat sy oortredinge bedek, sal nie voorspoedig wees nie; maar hy wat dit bely en laat staan, sal Barmhartigheid vind.

SPR 28:14 : Geseënd is die adamiet wat voortdurend Vrees; maar hy wat sy hart verhard, sal in besoedeling verval.

SPR 28:15 : 'n Leeu wat brom, en 'n beer wat hongerig is, so is 'n besoedelde wat oor 'n arm volk heers.

SPR 28:16 : 'n Vors wat gebrek aan Verstand het, is wel ryk aan afpersinge, [maar] die wat onregverdige wins haat, sal die dae verleng.

SPR 28:17 : 'n Adamiet wat wreedheid pleeg teen die bloed van 'n siel, sal vlug tot by 'n put; laat niemand hom vashou nie.

SPR 28:18 : Wie rassuiwer wandel, sal gehelp word; maar hy wat verward is, wat die twee paaie betref, sal meteens val.

SPR 28:19 : Wie sy Adamah [die adamiet se Aarde] bewerk, het volop brood; maar hy wat nietighede najaag, het armoede volop.

SPR 28:20 : 'n Betroubare man is ryk aan seëninge; maar hy wat haastig is om ryk te word, sal nie ongestraf bly nie.

SPR 28:21 : Om partydig te wees, is nie suiwer nie, want ook vir 'n stuk brood kan 'n sterk man 'n oortreding begaan.

SPR 28:22 : Hy wat oorhaastig is om ryk te word, het 'n besoedelde oog, en hy weet nie dat gebrek oor hom sal kom nie.

SPR 28:23 : Hy wat 'n adamiet teregwys, sal agterna meer Guns vind as hy wat vlei.

SPR 28:24 : Wie sy vader of sy moeder berowe, en sê: Dit is geen oortreding nie! - hy is 'n bondgenoot van 'n man wat verderflik handel.

SPR 28:25 : Die trotse van siel verwek twis; maar hy wat op JaHWeH vertrou, word verkwik.

SPR 28:26 : Wie op sy eie hart vertrou, hy is 'n dwaas; maar hy wat in Wysheid wandel, word gered.

SPR 28:27 : Wie aan die arme gee, sal nie gebrek ly nie; maar hy wat sy oë toemaak, word swaar vervloek.

SPR 28:28 : As die besoedelde opkom, verberg die adamiet homself; maar as hulle omkom, word die regverdiges baie.

This website was powered by Ewisoft Website Builder.

Inhoud Disclaimer / Vrywaring
28
Pablo Software Solutions Datum
OT