1   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13   14   15   16   17   18   19   20   21   22   23   24   25   26   27   28   29   30   31   32   33   34   35   36
In Die Begin [GÉNESIS] GEN
Die Uittog [EXODUS] EXO
Die Leviete [LEVÍTIKUS] LEV
Die Getalle [NÚMERI] NUM
Die Bevele [DEUTERONÓMIUM] DEUT
Die Boekrol JeHôWshua (JOS)
Die Boekrol van die Rigters (RIG)
Die Eerste Boekrol van ShemuEl (1SAM)
Die Tweede Boekrol van ShemuEl (2SAM)
Die Eerste Boekrol van die Konings (1KON)
Die Tweede Boekrol van die Konings (2KON)
Die Eerste Boekrol van die Kronieke (1KRO)
Die Tweede Boekrol van die Kronieke (2KRO)
Die Eerste Boekrol van die Makkabeërs (1MAK)
Die Tweede Boekrol van die Makkabeërs (2MAK)
Die Boekrol van die Opregte (OPR)
Boekrol van die Psalms (PS)
Die Spreuke van Salomo (SPR)
Die Boekrol Genoem Prediker (PRE)
Die Hooglied van Salomo (HOO)
Die Boekrol van WYSHEID van Salomo (WvS)
Odes van Salomo (OvS)
Die WYSHEID van JeHôWshua ben Sirah (WvJ)
Die Boekrol van Rut (RUT)
Die Boekrol van Judit (JDT)
Die Boekrol Ester (EST)
Die Boekrol Tobias (TOB)
Die Boekrol Job (JOB)
Die Boekrol van Henog (HEN)
Die Openbaring van Henog (OvH)
Die Profeet JôWEl (JOE)
Die Profeet Jona (JON)
Die Profeet Amos (AMO)
Die Profeet Hoséa (HOS)
Die Profeet Miga (MIG)
Die Profeet JeshaJaH (JES)
Die Profeet Nahum (NAH)
Die Profeet Habakuk (HAB)
Die Profeet TsefánJaH (SEF)
Die Profeet JirmeJaH (JER)
Die Klaagliedere van JirmeJaH (KLAAG)
Die Profesie van Barug (BAR)
Die Profeet JeségiEl (ESEG)
Die Profeet DaniEl (DAN)
Die Eerste Boekrol van Ezra (1EZRA)
Die Tweede Boekrol van Ezra (2EZRA)
Die Boekrol Ezra (ESRA)
Die Profeet ObadJaH (OBA)
Die Profeet Haggai (HAG)
Die Profeet ZekarJaH (SAG)
Die Boekrol NegemJaH (NEH)
Die Profeet Maleagi (MAL)
Die Boodskap van Jakobus (BvJ)
Die Boodskap van Thomas (THO)
Die Boodskap van Lukas (LUK)
Die Boodskap van MattithJaHűW (MATT)
Die Boodskap van Markus (MAR)
Die Boodskap van JeHôWganan (JOH)
Die Boodskap van Petrus (PET)
Die Boodskap van Nikodémus Deel 1 (1NIK)
DIE Boodskap van Nikodémus Deel 2 (2NIK)
Die Handelinge van die Apostels deur Lukas beskryf (HAN)
Die Sendbriewe van Abgarus en JaHWčshua (ABG)
Die Brief aan die Hebreërs (HEB)
Die Brief van Jakobus aan die verstrooide JisraEliete (JAK)
Die Eerste Brief van die Apostel Petrus aan die verstrooide JisraEliete (1PET)
Die Tweede Brief van die Apostel Petrus aan die verstrooide JisraEliete (2PET)
Die Eerste Brief van die Apostel JeHôWganan (1JOH)
Die Tweede Brief van die Apostel JeHôWganan (2JOH)
Die Brief van Judas aan die Apartes (JUD)
Die Derde Brief van die Apostel JeHôWganan (3JOH)
Die Openbaring van Petrus (OvP)
Die Openbaring van JaHWčshua deur JeHôWganan (OPE)
Website Builder

2 KRO 11:1 : EN toe Rehábeam in Jerusalem kom, het hy die huis van JeHűWdah en Benjamin, honderd-en-tagtigduisend krygshaftige jongmanne, byeen laat kom om teen JisraEl oorlog te voer, om die koningskap vir Rehábeam terug te win.

2 KRO 11:2 : Maar die Woord van JaHWeH het tot ShemaJaHűW, die man van die Elohim, gekom en gesę:

2 KRO 11:3 : Spreek met Rehábeam, die seun van Salomo, die koning van JeHűWdah, en met die hele JisraEl in JeHűWdah en in Benjamin, en sę:

2 KRO 11:4 : So spreek JaHWeH: Julle mag nie optrek en teen julle broers oorlog voer nie; julle moet omdraai, elkeen na sy huis, want van My het hierdie saak gekom. Hulle het toe geluister na die Woord van JaHWeH en omgedraai sonder om teen Jeróbeam op te trek.

Rehábeam versterk sy ryk. Sy huisgesin.

2 KRO 11:5 : EN Rehábeam het in Jerusalem gewoon en stede as vestings opgebou in JeHűWdah.

2 KRO 11:6 : Hy het naamlik Betlehem opgebou, en Etam en Tekóa;

2 KRO 11:7 : en Bet-Sur en Sogo en Adúllam;

2 KRO 11:8 : en Gat en Marésa en Sif;

2 KRO 11:9 : en Adoráim en Lagis en Aséka;

2 KRO 11:10 : en Sorea en Ajalon en Hebron, versterkte stede in JeHűWdah en in Benjamin.

2 KRO 11:11 : En hy het die vestings versterk en daarin bevelhebbers aangestel met voorrade voedsel en olie en wyn,

2 KRO 11:12 : en in elkeen van die stede groot skilde en spiese; en hy het hulle uitermate versterk; en JeHűWdah en Benjamin het aan hom behoort.

2 KRO 11:13 : En die priesters en die Leviete wat in die hele JisraEl was, het uit hulle hele grondgebied by hom gestaan.

2 KRO 11:14 : Want die Leviete het hulle weiveld en hulle besitting verlaat en na JeHűWdah en Jerusalem getrek; want Jeróbeam en sy seuns het hulle verwerp, sodat hulle geen priesters van JaHWeH meer kon wees nie.

2 KRO 11:15 : En hy het vir hom priesters aangestel vir die Hoogtes en die bok-demone en die kalwers wat hy gemaak het.

2 KRO 11:16 : En agter hulle aan het uit al die stamme van JisraEl die wat hulle hart daarop gerig het om JaHWeH, die Elohey van JisraEl, te soek, na Jerusalem gekom om aan JaHWeH, die Elohey van hulle vaders, te slag;

2 KRO 11:17 : en hulle het die koninkryk van JeHűWdah versterk en Rehábeam, die seun van Salomo, drie jaar lank bemoedig; want drie jaar lank het hulle in die weg van Dawid en van Salomo gewandel.

2 KRO 11:18 : En Rehábeam het Maglat, die dogter van Jérimot, die seun van Dawid, [en] van Abíhail, die dogter van EliAb, die seun van Isai, vir hom as vrou geneem.

2 KRO 11:19 : En sy het vir hom seuns gebaar: Jehus en SemarJaH en Saham.

2 KRO 11:20 : En ná haar het hy Máäga, die dogter van Absalom, geneem, en sy het vir hom AbiJaH en Attai en Sisa en Sélomit gebaar.

2 KRO 11:21 : En Rehábeam het Máäga, die dogter van Absalom, liewer gehad as al sy vroue en sy byvroue; hy het naamlik agttien vroue geneem en sestig byvroue; en hy het die vader van agt-en-twintig seuns en sestig dogters geword.

2 KRO 11:22 : En Rehábeam het AbiJaH, die seun van Máäga, as hoof, as vors onder sy broers aangestel; want hy wou hom koning maak.

2 KRO 11:23 : En hy het verstandig gehandel en van al sy seuns versprei in die Aarde van JeHűWdah en Benjamin, in al die versterkte stede, en aan hulle voedsel in oorvloed gegee en 'n menigte vroue vir hulle gevra.

This website was powered by Ewisoft Website Builder.

Inhoud Disclaimer / Vrywaring
11
Pablo Software Solutions Datum
OT