1   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12
In Die Begin [GÉNESIS] GEN
Die Uittog [EXODUS] EXO
Die Leviete [LEVÍTIKUS] LEV
Die Getalle [NÚMERI] NUM
Die Bevele [DEUTERONÓMIUM] DEUT
Die Boekrol JeHôWshua (JOS)
Die Boekrol van die Rigters (RIG)
Die Eerste Boekrol van ShemuEl (1SAM)
Die Tweede Boekrol van ShemuEl (2SAM)
Die Eerste Boekrol van die Konings (1KON)
Die Tweede Boekrol van die Konings (2KON)
Die Eerste Boekrol van die Kronieke (1KRO)
Die Tweede Boekrol van die Kronieke (2KRO)
Die Eerste Boekrol van die Makkabeërs (1MAK)
Die Tweede Boekrol van die Makkabeërs (2MAK)
Die Boekrol van die Opregte (OPR)
Boekrol van die Psalms (PS)
Die Spreuke van Salomo (SPR)
Die Boekrol Genoem Prediker (PRE)
Die Hooglied van Salomo (HOO)
Die Boekrol van WYSHEID van Salomo (WvS)
Odes van Salomo (OVS)
Die WYSHEID van JeHôWshua ben Sirah (WvJ)
Die Boekrol van Rut (RUT)
Die Boekrol van Judit (JDT)
Die Boekrol Ester (EST)
Die Boekrol Tobias (TOB)
Die Boekrol Job (JOB)
Die Boekrol van Henog (HEN)
Die Openbaring van Henog (OvH)
Die Profeet JôWEl (JOE)
Die Profeet Jona (JON)
Die Profeet Amos (AMO)
Die Profeet Hoséa (HOS)
Die Profeet Miga (MIG)
Die Profeet JeshaJaH (JES)
Die Profeet Nahum (NAH)
Die Profeet Habakuk (HAB)
Die Profeet TsefánJaH (SEF)
Die Profeet JirmeJaH (JER)
Die Klaagliedere van JirmeJaH (KLAAG)
Die Profesie van Barug (BAR)
Die Profeet JeségiEl (ESEG)
Die Profeet DaniEl (DAN)
Die Eerste Boekrol van Ezra (1EZRA)
Die Tweede Boekrol van Ezra (2EZRA)
Die Boekrol Ezra (ESRA)
Die Profeet ObadJaH (OBA)
Die Profeet Haggai (HAG)
Die Profeet ZekarJaH (SAG)
Die Boekrol NegemJaH (NEH)
Die Profeet Maleagi (MAL)
Die Boodskap van Jakobus (BvJ)
Die Boodskap van Thomas (THO)
Die Boodskap van Lukas (LUK)
Die Boodskap van MattithJaHûW (MATT)
Die Boodskap van Markus (MAR)
Die Boodskap van JeHôWganan (JOH)
Die Boodskap van Petrus (PET)
Die Boodskap van Nikodémus Deel 1 (1NIK)
DIE Boodskap van Nikodémus Deel 2 (2NIK)
Die Handelinge van die Apostels deur Lukas beskryf (HAN)
Die Sendbriewe van Abgarus en JaHWèshua (ABG)
Die Brief aan die Hebreërs (HEB)
Die Brief van Jakobus aan die verstrooide JisraEliete (JAK)
Die Eerste Brief van die Apostel Petrus aan die verstrooide JisraEliete (1PET)
Die Tweede Brief van die Apostel Petrus aan die verstrooide JisraEliete (2PET)
Die Eerste Brief van die Apostel JeHôWganan (1JOH)
Die Tweede Brief van die Apostel JeHôWganan (2JOH)
Die Brief van Judas aan die Apartes (JUD)
Die Derde Brief van die Apostel JeHôWganan (3JOH)
Die Openbaring van Petrus (OvP)
Die Openbaring van JaHWèshua deur JeHôWganan (OPE)
Website Builder

Die ellende van die lewe

Die wilde wesens is die oorsaak van verdrukking en moeite.

PRE 4:1 : DAARNA weer het ek gesien al die verdrukkinge wat onder die son plaasvind, en kyk, daar was trane van verdruktes, en vir hulle was daar geen Trooster nie; en aan die kant van hulle verdrukkers was mag, maar daar was vir hulle geen Trooster nie.

PRE 4:2 : Daarom het ek die dooies wat lankal gesterf het, geseënd geprys bo die lewendes wat nog lewe,

PRE 4:3 : en geseënd bo hulle altwee hom wat nog nie was en die besoedelde werk wat onder die son plaasvind, nie gesien het nie.

PRE 4:4 : Verder het ek gesien dat al die moeitevolle arbeid en al die bekwaamheid by die werk, naywer is van die een teenoor die ander. Ook dit is tevergeefs en 'n soeke na gees.

PRE 4:5 : Die dwaas vou sy hande en eet sy eie vlees op.

PRE 4:6 : Een gevulde handpalm met stilte is beter as beide hande gevul met moeite en 'n soeke na gees.

PRE 4:7 : En weer het ek 'n vergeefse moeite gesien onder die son:

PRE 4:8 : Daar is een allenig sonder 'n tweede, ook het hy geen seun of broer nie; tog is daar geen einde aan al sy moeitevolle arbeid nie, sy oë kry ook nie genoeg van rykdom nie. Vir wie tog vermoei ek my en laat my siel gebrek ly aan die suiwer dinge? Ook dit is tevergeefs en 'n besoedelde saak.

PRE 4:9 : Twee is beter as een, want hulle het 'n suiwer beloning vir hulle moeite-volle arbeid.

PRE 4:10 : Want as hulle val, kan die een sy maat optel, maar wee die een wat val sonder dat daar 'n tweede is om hom op te tel.

PRE 4:11 : Verder, as twee bymekaar lê, kry hulle warm; maar hoe kan een allenig warm word?

PRE 4:12 : En as iemand die een aanval, kan altwee hom teëstand bied; en 'n driedubbele lyn word nie gou verbreek nie.

PRE 4:13 : Beter is 'n behoeftige maar wyse jongman, as 'n ou maar dwase koning wat nie meer weet om hom te laat waarsku nie.

PRE 4:14 : Want daardie een het uit die gevangenis uitgegaan om koning te word, alhoewel hy as 'n arme in die koninkryk van die ander gebore was.

PRE 4:15 : Ek het gesien hoe al die lewende wesens wat onder die son wandel, aan die kant van die jongman was, van die tweede, wat sy opvolger sal word; [DaniEl 7:24]

PRE 4:16 : daar was geen einde aan al die persone, aan almal aan wie se hoof hy gestaan het nie. Tog sal die nageslag hulle nie oor hom verbly nie; so is dit ook tevergeefs en 'n soeke na gees.

This website was powered by Ewisoft Website Builder.

Inhoud Disclaimer / Vrywaring
4
Pablo Software Solutions Datum
OT