| 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 | |
|
In Die Begin [GÉNESIS] GEN Die Uittog [EXODUS] EXO Die Leviete [LEVÍTIKUS] LEV Die Getalle [NÚMERI] NUM Die Bevele [DEUTERONÓMIUM] DEUT Die Boekrol JeHôWshua (JOS) Die Boekrol van die Rigters (RIG) Die Eerste Boekrol van ShemuEl (1SAM) Die Tweede Boekrol van ShemuEl (2SAM) Die Eerste Boekrol van die Konings (1KON) Die Tweede Boekrol van die Konings (2KON) Die Eerste Boekrol van die Kronieke (1KRO) Die Tweede Boekrol van die Kronieke (2KRO) Die Eerste Boekrol van die Makkabeërs (1MAK) Die Tweede Boekrol van die Makkabeërs (2MAK) Die Boekrol van die Opregte (OPR) Boekrol van die Psalms (PS) Die Spreuke van Salomo (SPR) Die Boekrol Genoem Prediker (PRE) Die Hooglied van Salomo (HOO) Die Boekrol van WYSHEID van Salomo (WvS) Odes van Salomo (OvS) Die WYSHEID van JeHôWshua ben Sirah (WvJ) Die Boekrol van Rut (RUT) Die Boekrol van Judit (JDT) Die Boekrol Ester (EST) Die Boekrol Tobias (TOB) Die Boekrol Job (JOB) Die Boekrol van Henog (HEN) Die Openbaring van Henog (OvH) Die Profeet JôWEl (JOE) Die Profeet Jona (JON) Die Profeet Amos (AMO) Die Profeet Hoséa (HOS) Die Profeet Miga (MIG) Die Profeet JeshaJaH (JES) Die Profeet Nahum (NAH) Die Profeet Habakuk (HAB) Die Profeet TsefánJaH (SEF) Die Profeet JirmeJaH (JER) Die Klaagliedere van JirmeJaH (KLAAG) Die Profesie van Barug (BAR) Die Profeet JeségiEl (ESEG) Die Profeet DaniEl (DAN) Die Eerste Boekrol van Ezra (1EZRA) Die Tweede Boekrol van Ezra (2EZRA) Die Boekrol Ezra (ESRA) Die Profeet ObadJaH (OBA) Die Profeet Haggai (HAG) Die Profeet ZekarJaH (SAG) Die Boekrol NegemJaH (NEH) Die Profeet Maleagi (MAL) Die Boodskap van Jakobus (BvJ) Die Boodskap van Thomas (THO) Die Boodskap van Lukas (LUK) Die Boodskap van MattithJaHûW (MATT) Die Boodskap van Markus (MAR) Die Boodskap van JeHôWganan (JOH) Die Boodskap van Petrus (PET) Die Boodskap van Nikodémus Deel 1 (1NIK) DIE Boodskap van Nikodémus Deel 2 (2NIK) Die Handelinge van die Apostels deur Lukas beskryf (HAN) Die Sendbriewe van Abgarus en JaHWèshua (ABG) Die Brief aan die Hebreërs (HEB) Die Brief van Jakobus aan die verstrooide JisraEliete (JAK) Die Eerste Brief van die Apostel Petrus aan die verstrooide JisraEliete (1PET) Die Tweede Brief van die Apostel Petrus aan die verstrooide JisraEliete (2PET) Die Eerste Brief van die Apostel JeHôWganan (1JOH) Die Tweede Brief van die Apostel JeHôWganan (2JOH) Die Brief van Judas aan die Apartes (JUD) Die Derde Brief van die Apostel JeHôWganan (3JOH) Die Openbaring van Petrus (OvP) Die Openbaring van JaHWèshua deur JeHôWganan (OPE) Website Builder |
(Nota: Geen opskrif) Noag gaan in die Ark. GEN 7:1 : DAARNA het JaHWeH aan Noag gesê: Gaan in die Ark, jy en jou hele huisgesin, want jou het Ek regverdig bevind voor My Aangesig in hierdie geslag. GEN 7:2 : Van al die suiwer diere moet jy vir jou telkens sewe paar neem, die mannetjie met sy wyfie; maar van die diere wat nie suiwer is nie, twee, die mannetjie met sy wyfie. GEN 7:3 : Ook van die voëls van die Hemele telkens sewe paar, die mannetjie met die wyfie, om die saad in die lewe te hou op die aangesig van die hele Aarde. GEN 7:4 : Want oor nog sewe dae sal Ek laat reën op die Aarde, veertig dae en veertig nagte, en al die lewende wesens wat Ek gemaak het, op die aangesig van die Adamah[adamiet se Aarde] verdelg. GEN 7:5 : En Noag het gedoen volgens die bevel van JaHWeH. GEN 7:6 : En Noag was seshonderd jaar oud toe die vloed van water oor die Aarde gekom het. GEN 7:7 : En Noag en sy seuns en sy vrou en die vroue van sy seuns saam met hom het in die Ark gegaan vanweë die waters van die vloed. [Boekrol van Henog 89:1] GEN 7:8 : Van die suiwer diere en van die diere wat nie suiwer is nie, en van die voëls en van alles wat op die Adamah[adamiet se Aarde] kruip, GEN 7:9 : het daar twee-twee na Noag in die Ark gegaan, 'n mannetjie en 'n wyfie, soos Elohim Noag beveel het. GEN 7:10 : Ná die sewe dae kom toe die waters van die vloed op die Aarde. GEN 7:11 : In die seshonderdste jaar van die lewe van Noag, in die tweede maand, op die sewentiende dag van die maand, op dieselfde dag, is al die Fonteine van die groot Afgrond oopgebreek, en die sluise van die Hemele is geopen GEN 7:12 : en die stortreën was op die Aarde veertig dae en veertig nagte. GEN 7:13 : Op daardie selfde dag het Noag en Sem en Gam en Jafet, die seuns van Noag, sowel as die vrou van Noag en die drie vroue van sy seuns saam met hulle in die Ark gegaan. GEN 7:14 : Hulle en al die lewendiges volgens haar spesie en al die vee volgens haar spesie en al die kruipende diere wat op die Aarde kruip, volgens hulle spesies en al die voëls volgens hulle spesies, voëls van allerhande vere - GEN 7:15 : van al die vlees waar 'n gees van lewe in was, het twee-twee na Noag in die Ark gegaan. GEN 7:16 : En die wat ingaan, het gegaan as mannetjie en wyfie van alle vlees soos Elohim hom beveel het. En JaHWeH het agter hom toegesluit. GEN 7:17 : En die vloed was veertig dae op die Aarde: die waters het vermeerder en die Ark opgehef, sodat sy van die Aarde opgelig het. GEN 7:18 : En die waters het die oorhand gekry en grootliks vermeerder op die Aarde, terwyl die Ark op die waters drywe. GEN 7:19 : En die waters het heeltemal die oorhand gekry op die Aarde, sodat al die hoë berge onder die ganse Hemele bedek was. GEN 7:20 : Vyftien voorarm bokant hulle het die waters die oorhand gekry, sodat die berge bedek was. GEN 7:21 : En alle vlees wat op die Aarde beweeg, het weggesterwe: die voëls en die vee en die wilde diere en al die gediertes wat op die Aarde wemel, en al die adamiete. GEN 7:22 : Alles wat die gees van lewe in sy neusgate gehad het, alles wat op die droë Aarde was, het doodgegaan. GEN 7:23 : So is dan al die lewende wesens verdelg wat op die aangesig van die Adamah[adamiet se Aarde] was, die adamiet sowel as die vee en die kruipende diere en die voëls van die Hemele; hulle is verdelg van die Aarde af. En net Noag het oorgebly en wat by hom in die Ark was. GEN 7:24 : En die waters het die oorhand behou op die Aarde - honderd-en-vyftig dae. This website was powered by Ewisoft Website Builder. |
| Inhoud | Disclaimer / Vrywaring |