http://thezir.com/dot6ix/

Slegs gekose besighede sal hier adverteer word. Daar sal geen ge- onderweer brief;- en/of woordwisseling wees van hoekom sommige gekies word en ander nie. Dié wat gekies word, sal geplaas word sonder enige kostes, en die instandhouding/verandering daarvan sal deur Dot6ix self hanteer word.

Indien u voel u staan 'n kans om hier geadverteer te word, kan u die volgende dele aanmekaar heg om die kontak e-pos te ontrafel:

zir@thezir.com

Wat benodig word is 'n volledige beskrywing, (geen pryse sal geplaas word nie), 'n foto of twee, kontak besonderhede, straat adres (tensy u verwag dat kliënte in 'n posbus moet gaan kuier), web adres ens.

http://thezir.com/dot6ix/ab/index.htm

Aanvangsdatum: 13 Januarie 2017

Kaalgat skakels

Die leeu prentjie: http://s806.photobucket.com/user/scarycr0w/media/lion.jpg.html

Agtergrond vir Dot6ix Ander Besighede:

http://solutions.3m.com/wps/portal/3M/en_EU/3MGraphics/GraphicSolutions/Products/Catalogue/~/3M-Wrap-Film-1080-M227-Matte-Blue-Metallic-1-52-m-x-25-m-?N=3294797856&rt=d